Modulekode | ILS 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Hierdie module word slegs in Engels aangebied. Ten einde deeglike kennis te bekom van 'n spesifieke veld en tendense in die veld, is 'n studie van die vooraanstaande literatuur nodig. In hierdie module bestudeer studente vooraanstaande literatuur in hul spesifieke navorsingsveld, wat hoofsaaklik in geëvalueerde vaktydskrifte gepubliseer is. Studente moet studiemateriaal evalueer, regverdig en kritiseer. Opsommings van die artikels word deur die studente voorberei, aangebied en bespreek. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Ingenieurs- en Tegnologiebest |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en/of 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App